freestate.schoolsthatrock.co.za
Hoërskool Bothaville onderwysers vereer | Freestate Schools That Rock
Baie geluk aan die personeel van Bothaville Hoërskool wat vereer is met geskenkbewyse van die Departement van Onderwys vir uitstaande resultate gelewer tydens die NSC eksamen 2018. Op die foto v.l.n.r. Stien de Kock (Rek), Elnarie Hoffman (Geo), Ettiene Burger (IGO), Patrick Nice (Wisk. Gel.), Marna Pretorius (Fis. Wet.), Amanda Nell (Lew. Wet) en Chenelle …