deoudehuizeyard.com
Kameel Stoepstorie: Kalkoene en Arende
Ma Floss het ons geleer van kalkoene. Die kalkoene sou die inkomste aanvul wanneer die reën wegbly. Klein kalkoentjies is groot gemaak en saans moes die kalkoene in die hok gejaag word. Nou ‘n kalk…