deoudehuizeyard.com
Stoepstorie 12: Ouma Barlow en die dorp Stella
Die dorp Stella het wonderlike kinderdae herinneringe vir my. In besonder Brandstraat. Dit was die straat waarin Oupa Jimmy en Ouma Sannie se huis was. Nommer 10. Vandag lyk Brandstraat heel anders…