deoudehuizeyard.com
Stoepstorie: 9 Kameel Huise tussen treine en tussen spore
Liewe Ma – Florence of soos ons haar geken het as Floss het 5 huise langs die spoorlyn op Kameel besit. My Pa – Gerald het die huise op 9 Maart 1999 gekoop van die destydse Suid-Afrikaa…