bybelkoerant.co.za
Om met hoop te leef ~ Jaco se Bybelkoerant
Ek vermoed ons ken almal daardie gevoel van onsekerheid, ’n onbehaaglike gewonder oor God se besigwees in die wêreld, en veral met jouself en jou omstandighede. Meestal wonder jy nie soveel daaroor nie (veral nie as dit met jou goed gaan nie), maar wanneer jy in die noute is, knaag dié gedagte aan jou: wat+ Read More