bybelkoerant.co.za
Eks 3:1-15 God se Naam ~ Jaco se Bybelkoerant
Eksodus 3:1-15 Ons het elkeen ’n naam, en ons voel almal baie besitlik oor ons naam. Ek onthou vandag nog baie goed iets wat gebeur het toe ek nog ’n student aan die Kweekskool was. Ek was nie baie lus vir die klas nie, en toe dag ek ek gaan die dosent vra of ons … … Continue reading →