bybelkoerant.co.za
Jesus se dissipels na Galilea ontbied ~ Jaco se Bybelkoerant
— verwarring en onsekerheid duur voort JERUSALEM. – Die elf oorblywende dissipels van Jesus van Nasaret het gister na Galilea vertrek “om van rabbi Jesus afskeid te neem,” soos hulle dit gestel het. Die twaalfde dissipel, Judas Iskariot, het kort na Jesus se kruisiging ses weke gelede homself opgehang nadat hy en die Joodse Raad+ Read More