bybelkoerant.co.za
Egipte in rou gedompel ~ Jaco se Bybelkoerant
Spesiale Ou Testament rampverslaggewer MEMPHIS. – ’n Ramp van ongekende omvang het die hele land getref toe duisende mense en selfs diere laasnag op ’n onverklaarbare wyse gesterf het. Geen huis het die dood vrygespring nie, selfs nie eens die farao s’n nie. Kroonprins Rameses is ook dood. Die sterftes moet met mekaar verband hou,+ Read More