bybelkoerant.co.za
Josua 5:2-12: Eerste dinge eerste ~ Jaco se Bybelkoerant
Ek wonder darem wat in die Israeliete se koppe aangegaan het toe hulle droogvoets deur die Jordaan gestap het. Onthou, hulle het 40 jaar lank in die woestyn rondgeswerf omdat hulle ouers, toe hulle die eerste keer, kort nadat hulle uit Egipte weg is en óók by Kanaän aangekom het, nie kans gesien het vir+ Read More