bybelkoerant.co.za
Waar lê die waarheid? ~ Jaco se Bybelkoerant
Ek sit anderdag en blaai deur ’n Christelike glanstydskrif. Dis nie iets wat ek normaalweg doen nie. Dalk is dít die rede hoekom dit my so opval: al die glimlaggende gesigte en opskrifte met uitroeptekens. Toe ek die tydskrif ná ’n paar minute neersit, voel ek lus om te skree. Soos die onderwyseres wat nie+ Read More