bybelkoerant.co.za
Gebore uit die maagd Maria ~ Jaco se Bybelkoerant
Die maagdelike geboorte van die Here Jesus het deur die eeue heen al vir baie mense ’n ernstige geloofskrisis geword. Eeue lank het die kerk geworstel met hierdie vraagstuk om duidelikheid te kry oor wat ons presies daaronder moet verstaan. Tot vandag toe staan ’n mens verbaas oor gewone mense en selfs teoloë wat kans … … Continue reading →