bybelkoerant.co.za
Stede vergaan in rook en as ~ Jaco se Bybelkoerant
Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra gister geheel en al verwoes. Volgens ooggetuies het dit gelyk of vuur en swael uit die hemel op die stede gereën het. Dit het oor die hele gebied gerook asof dit ’n steenoond is. Die+ Read More