bybelkoerant.co.za
Is die Here by ons of nie? ~ Jaco se Bybelkoerant
In Eksodus 17:7 vra die Israeliete hierdie vraag aan Moses op ’n stadium toe hulle geen water gehad het nie. Hulle kinders kerm, die diere ly, en hulle wil dan by Moses weet: Waar is God, noudat ons Hom nodig het? Dis nie ’n vreemde vraag nie. Op ’n manier het ons almal seker al+ Read More