bybelkoerant.co.za
Babelse verwarring laat bouwerk staan ~ Jaco se Bybelkoerant
Van ons Ou Testament redaksie SINAR. – Een van die mees ambisieuse bouwerke wat nog aangepak is, ’n ontsaglike hoë offertoring, is hier laat vaar nadat daar onoorbrugbare kommunikasieprobleme op die bouperseel ontstaan het. Bouwerk aan die “Toring van Babel”, soos die konstruksie intussen spottenderwys gedoop is, het etlike jare gelede begin. Die oogmerk was+ Read More