bybelkoerant.co.za
Wittebrood verby? ~ Jaco se Bybelkoerant
Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – Die eerste krake het hier sigbaar geword in die sprokieshuwelik van Adam en Eva. In ’n dag van hoogdrama het dié twee mekaar oor en weer beskuldig toe God hulle gekonfronteer het met die feit dat hulle van die verbode vrugte van die boom van alle kennis geëet+ Read More