bybelkoerant.co.za
Paradyshuwelik ~ Jaco se Bybelkoerant
Van ons Ou Testament Redaksie EDEN. – Die heel eerste huwelik ooit is vandag hier voltrek toe Adam en Eva deur God in die huwelik bevestig is. Op ’n lieflike lenteoggend het God vir Eva met sy eie hand na Adam gebring. Adam, wat tot vanoggend nog baie eensaam was, was oorstelp van blydskap toe+ Read More