bybelkoerant.co.za
Efes 5:18-20 LAAT DIE GEES JULLE VERVUL ~ Jaco se Bybelkoerant
Efes 5:18-20 Dis ’n merkwaardige woord wat Paulus hier aan die gemeente skryf: Laat die Gees julle vervul … Dis tog immers aan gelowiges wat hy hier skrywe, soos 1:1 uitdruklik sê: Aan almal … wat aan God behoort en in Christus Jesus glo. Is dit dan nie so dat ons wat aan God behoort+ Read More