bybelkoerant.co.za
Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe ~ Jaco se Bybelkoerant
Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat hy van hulle afskeid geneem het. Rabbi Jesus is sowat ses weke gelede tereggestel, maar sedertdien het daar hardnekkig gerugte die ronde gedoen dat hy nie dood is nie en aan sy dissipels verskyn het. … … Continue reading →