bybelkoerant.co.za
Hervorming 500 ~ Jaco se Bybelkoerant
Vanjaar vier ons die 500ste jaar van die Hervorming. Vandag, 31 Oktober, is dit presies 500 jaar sedert Martin Luther sy 95 stellinge opgeplak het om kerklui uit te nooi tot ’n gesprek oor dinge in die destydse kerk wat hom diep ontstel het. Hy is uiteindelik vanweë sy standpunt deur die pous uit die+ Read More