blikkiesvis.com
Rooi oog gedrog
Ek was besig om die laaste vis skoon te maak wat ek vroeër die aand gevang het, toe ek ‘n ritseling hoor in die bosse bo my. Nou ek is bank vir niks, behalwe vir honderdpote, koringkrieke en …