blikkiesvis.com
Weskus Woorde
Ek sê altyd ek het leer praat aan die Suidkus en leer vloek op die Weskus. Die weskus is ‘n unieke plek, daar is niks, maar tog is daar alles. Die mense maak dit, hulle lyk anders, doen goed …