atterburyteater.co.za
España 2019: A Cinderella Story
Helena en Maria Montoya bied met trots ‘n splinternuwe produksie by die Atterbury Teater aan op 7 & 8 September – ‘n Aspoestertjie Storie! Met dansers van 5 jaar oud tot senior studente en professionele dansers van die Montoya Spanish Dance Theatre bied hulle ‘n produksie aan met ‘n kinkel! Die viering van dans vertel,