annelienpienaar.co.za
Hoender lansagna binne 20 minute!
Hierdie resep is uit nood gebore jare gelede toe ek die skoonmense wou beindruk en die rande was maar skraps as student. In my kleine vrieskas in my woonstel het ek my ma se witsous bêremengsel gehad, 4 hoender borsies, ‘n ou pak lasagna velle wat al beter dae geken het en ‘n blikkie maaskaas,