annelienpienaar.co.za
Appel asyn, Tuis gemaak
Appel asyn is seker een van modernatuur se grootste geskenke aan die mensdom. Ek praat nou nie van die appelasyn wat jy koop by die kettingwinkel groepe nie, ek praat van daardie soort wat so effe melkerig lyk en wat vol goeie mikrobes is. In hierdie resep leer ek jou om ‘n plantjie te maak