annelienpienaar.co.za
Saffraan Hoender met 'n Marokkaanse Twist en gegeurde rys
Die heerlikste geure word opgetower met hierdie Saffraan hoender gereg. Die bestanddele is eenvoudige items en kan met ‘n verskeidenheid gaarmaak metodes berei word. Indien jy gelukkig genoeg is om ‘n Tagine kastrol in jou kas te hê dan gaan dit ‘n bonus wees. As jy lief