annelienpienaar.co.za
Groen tamatie piekels in olyf olie
'n Heerlike manier om groen tamaties...ja jong tamaties voordat dit ryp word te oes en te verwerk in 'n gepiekelde weergawe wat in olie preserveer word. 'n Heerlike manier om 'n Mezze bord aan te vul. 1 kg groen tamaties gesny in ½ cm skywe 600 ml wit asyn 400