annelienpienaar.co.za
Vinnige, gekookte versiersel
Hierdie versiersel neem ongeveer 10 minute om te maak en smelt glad nie in warm weer. Verder word hierdie mengsel gekook en dan styf geklits agv die teenwoordigheid van eierwit. Om die versiersel dan te spuit is ook maklik en vir seer hande meer hanteerbaar. Ek het