jorganharris.co.za
Het jy psigoterapie nodig of nie? ‘n Paar punte om te oorweeg wanneer jy terapie oorweeg - Jorgan Harris
© Jorgan Harris. jorganharris.co.za Miskien sit jy ook met die tergende vraag of jy vir psigoterapie moet gaan of nie. Miskien was jy nog nooit in terapie nie. Dalk weet jy nie wat om te verwag nie. Miskien weet jy nie wat om te sê of wat om nie te sê nie. Is terapie werklik …