jbaynews.com
JBay Matrikulant onder Top 20 Finaliste vir Oos-Kaap Matrikulant van die Jaar
Charnè Ferreira het die besondere eer te beurt geval om deur te gaan na die top twintig finaliste in die Oos-Kaap Matrikulant van die Jaar-kompetisie. Kandidate word ge-evalueer op veelsydigheid in…