educationalpsychologisttherapist.com
Spel en leesprobleme: Opvoedkundige Sielkundige raad - Dr. Marisa van Niekerk
Spel en leesprobleme: Inleiding “Help! My kind sukkel met spel, skryf en lees!” Dis ’n noodkreet waarmee opvoedkundige sielkundiges daagliks te doen kry. “Niemand het my ooit gesê dat daar enige probleem met my kind is nie!” Dis weer ’n baie algemene uitdrukking van ’n ouer se frustrasie met ’n kind wat skryf, spel en …