artsvark.co.za
Karate Kallie het 'n Skelmpie by die Vryfees
Wynand van Vollenstee, beter bekend as “Karate Kallie” en vele ander rolle het dalk ‘n skelmpie of twee by die Vrystaat Kunstefees van 20 tot 22 Julie 2017.