agrimotion.net
Produksie 60% hoer met opleiding
Deur basiese landboupraktyke reg te doen, maar bowenal deur opleiding, kon mnr. Frikkie Jacobs, 'n plaasbestuurder op een van die Bo-Radyn-boerdery se appel-en-peer­plase, produksie binne twee jaar van 12 000 tot 18 000 kratte verhoog. Sy siening oor be­mag... Op mnr. Frikkie Jacobs se CV pryk van die indrukwekkendste vrugte-ondernemings in die Wes-Kaap - plekke soos