agrimotion.net
Planne om besproeiing wetenskaplik te monitor
- Amelia Genis Natlei is lankal nie meer vir vrugteboere ’n opsie nie: Waterskaarstes vereis noukeurige besproeiing en deeglike monitering om optimale watertoediening te verseker. ’n Kenner bespreek die nuutste tegnologie wat vir boere beskikbaar is. Boere kan die toediening van besproeiingswater volgens ’n vaste rooster doen, of wetenskaplike beginsels vir doeltreffende skedulering benut, wat geskied in ’n volgorde van “besproei, monitor,