agrimotion.net
Opleiding en die 'basics' laat produksie klim
- Lucille Botha Sy pad na die landbou het 'n nederige begin as plaaswerker se seun gehad, maar vandag pluk mnr. Frikkie Jacobs, plaas­bestuurder op een van die Bo­Radyn-boerdery se appel- en peerplase, die vrugte van die er­varing wat hy by vorige werkge­wers, soos die Dutoit Groep en Capespan, opgedoen het. Onder sy knap hand het