tweespoor.co.za
TROU
-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Daar is sekere dinge wat jy eers weet jy gehad het as dit vir altyd weg is. Onskuld is een van daardie dinge, ook die heilige verbintenis van ‘n troubelofte, jonkwees, die fases van jou kinders se grootword, die fases van liefhê, ouerliefde. Om onskuld te verloor of om iets