tweespoor.co.za
DUIWELSKANTOOR
-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Kaapsehoop se grys klippe tussen die syige grasse. Om die wese van wie jy waaragtig is, te kan omskryf met ‘n sin wat begin met ‘Ek is’, is ‘n sinnetjie wat ek nog nie uitgedink kon kry vir myself nie. Dit is