tweespoor.co.za
WYSBEGEERTE
-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Ek stap by Protea Boekwinkel in Burnettstraat in Hatfield in en ek herken hom dadelik. Ouer. Min of meer my ouderdom. Steeds die lang, swart poniestert wat teen sy rug afhang. Ek is onmiddellik weer 18. Regsgeleerdheidgebou, UP-kampus op ‘n Vrydagmiddag om 2:00, Wysbegeerteklas; heeltemal uit my water uit. Ou