tweespoor.co.za
DIE JOINER
-Geskryf deur Sureta Strydom von Holtzhausen- Uitsig op Lillie se watergat vanaf die stoep. Dit is Desember in die Selati. Ons klomp kuier in die lapa op die koppies op Lillie, Oos en Marié Oosthuizen se wildsplaas naby Hoedspruit. Die dag het teen 47˚C geprut en die versengendheid lê