tweespoor.co.za
DIE PROE VAN ONTHOU
Kanadese esdoringstroop en Suid-Afrikaanse beskuit. Jy is bevoorreg genoeg om nou en dan regte, egte esdoringstroop te kry vanaf jou sussie, Lize Jones, in Kanada. Maple syrup, soos dit alom bekendstaan. Met die eerste proe-slag trek jou Lyle's se Goue Stroop-kindertjies die neusies op en verklaar onomwonde esdoringstroop