tweespoor.co.za
Tanzanië, 20 Desember 2017: Berg Kilimandjaro
Hout-hoendertjies en sommige verkoop lewendige tarentale in mandjies. Ons almal weet dat Hollywood, naas die vuurputte van die hel, sorg vir ‘n groot dosis aardse sondes: Elvis, denimbroeke, rock’n roll en The Bold and the Beautiful. Maar selfs Hollywood is nie nét sleg nie: Jack Nicholson en Morgan