saffashelp.com
’n Plan teen die swaarkry … twee vriendinne besluit om ’n plan te maak
TOE hulle die swaarkry op hul dorp sien, het twee vriendinne besluit om ’n plan te maak. Maar dit help nie om iemand vir net een dag te help nie, het Eulogia de Wet en