praag.co.za
Ivoorkus: Diversiteit en konflik
Die Ivoorkus, Côte d’Ivoire, is op die oomblik in die nuus weens die afloop van ‘n verkiesing. Maar is dit ‘n gewone geval van ‘n Afrika-despoot wat nie van die mag wil afstand doen nie…