praag.co.za
Medisyne raak op in Haïti
Volgens dokters en noodlenigingswerkers is die behandeling van duisende oorlewendes in Haïti ‘n onbegonne taak.Basiese mediese voorraad, soos antibiotika en pynstillers, raak gevaarlik min by hospi…