praag.co.za
Microsoft Word-verkope verbied
Microsoft is deur 'n Amerikaanse Federale Hof beveel om meer as $290 miljoen te betaal vir die skending van 'n patent wat deur die Kanadese firma i4i gehou word.