praag.co.za
Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans
Die taalkundige, Christo van Rensburg (1938-2018), het in die huidige dekade twee boeke gepubliseer wat polities byderwets die rol van nie-blankes in veral die ontstaan van Afrikaans oorbeklemtoon.…