praag.co.za
Leon Lemmer: Horisontale Nêrensmense en vertikale Êrensmense
In Suid-Afrika is leesstof feitlik uitsluitlik in twee tale, Engels en Afrikaans, beskikbaar. Die gebruik van Afrikaans neem af. Engels word al hoe meer gebruik, onder meer omdat die ANC-regering A…