praag.co.za
Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel I.
Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan. …