praag.co.za
Brief van Mr. Domestos: Waarheen nou, Gehasi?
Hier in die vroeë oggendure swoeg ek met die verwerking van ‘n projek aangehelp deur ‘n konstante voorraad kafeïn en nikotien (ek wéét, ek wéét). Nogtans vind ek dat my aandag telkens afgelei word…