praag.co.za
Ramaphosa se miljardêrmentor deur VSA gedagvaar oor geldwassery
Mnr. Ivan Glasenberg, wat volgens ingeligte bronne die “sakementor” en vennoot van Cyril Ramaphosa is, is so pas gedagvaar om dokumente in die VSA bloot te lê. Die dagvaarding is onder …