praag.co.za
Leon Lemmer: ‘n Dubbele moord in Springs in 1977 op Robert en Jeanne Smit
In die Naspers/Media24-koerante word berigte oor verdagte en werklike moordenaars in buitensporige besonderhede en (indien enigsins moontlik) daagliks saam met talle foto’s gepubliseer, mits …